df70cd_9f3138e7d684470d990a1f198b2b334a_mv2

TIENERS VIR JESUS

Ontdek jou identiteit in Christus Jesus en neem die regte besluite vir jou toekoms

Jy strewe na onafhanklikheid

Om ’n verantwoordelike volwassene te word, moet jy geleidelik van die passasiersitplek oorskuif na die bestuurdersitplek en leer om jou weg op die bedrieglike paaie van die lewe te vind.

​Selfbeeld, Ouers, Grysareas, Gemoedskommelings, Emosionele intellegensie, skoolwerk, nie eers gepraat van selfbeheersing en groepsdruk nie.

Die buitewêreld oordeel jou en jy weet self nie regtig waarheen jy oppad is nie.

Waar vat jy en waar los jy?

Om alles te kroon moet jy ‘n sterk geloofslewe handhaaf en moet jy toegerus wees met eienskappe wat nie noodwendig in jou verwysingsraamwerk inpas nie.

​Kom vat ‘n blaaskans waar ons jou toerus met die nodige Christelike beginsels en waardes vir die “grootmenswêreld”! Kom herontdek jouself en vind uit wat is God se plan vir jou toekoms.

Ons Missie

WhatsApp Gilda: 083 805 7817
E-pos: info@virjesus.co.za

Kloppersbos 128
Deel 9/10
Distrik Pretoria

    df70cd_47020e1bdaca4bdd84b52a3c882ee1d6_mv2
    df70cd_c014120297274d10b3f809ff89f4988b_mv2
    Contact Us

    We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

    Not readable? Change text. captcha txt