df70cd_ebdc66cb81dd414a8ada3b3440ba472c_mv2

HUWELIK VIR JESUS

God se plan met jou huwelik

df70cd_3b471a0988d7420caf09e813dc4bb529_mv2

VERLOOF VIR JESUS

Wat jy moet weet voor jy trou

KAMPE

HUWELIKS KAMPE

Volgende Huweliks Kampe:

  • 17-19 Mei 2024
  • 16-18 Augustus 2024
  • 1-3 November 2024

Waar hou ons kampe?

Kampe word aangebied noord-oos van Pretoria op ‘n Bosveld plasie.


Wat is die kostes ?

Kostes is R2500 Per Paar, wat insluit etes en eie kamer met geriewe.


Kontak gerus die huwelik span by huwelik@virjesus.co.za

Indien SaamvirJesus ‘n kamp kanselleer sal ‘n terugbetaling gemaak word.


VERLOOF KAMPE

Volgende Verloof Kampe:

  • 10-12 Mei 2024

Waar hou ons kampe?

Kampe word aangebied noord-oos van Pretoria op ‘n Bosveld plasie.


Kontak gerus die verloofspan by info@virjesus.co.za 


Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt